Logos Multilingual Portal

Select Language



Winston Churchill (1874 - 1965)

The Right Honourable Sir Winston Leonard Spencer Churchill, the son of Lord Randolph Churchill and an American mother, was educated at Harrow and Sandhurst. After a brief but eventful career in the army, he became a Conservative Member of Parliament in 1900. He held many high posts in Liberal and Conservative governments during the first three decades of the century. At the outbreak of the Second World War, he was appointed First Lord of the Admiralty - a post which he had earlier held from 1911 to 1915. In May, 1940, he became Prime Minister and Minister of Defence and remained in office until 1945. He took over the premiership again in the Conservative victory of 1951 and resigned in 1955. However, he remained a Member of Parliament until the general election of 1964, when he did not seek re-election. Queen Elizabeth II conferred on Churchill the dignity of Knighthood and invested him with the insignia of the Order of the Garter in 1953. Among the other countless honours and decorations he received, special mention should be made of the honorary citizenship of the United States which President Kennedy conferred on him in 1963. Churchill's literary career began with campaign reports: The Story of the Malakand Field Force (1898) and The River War (1899), an account of the campaign in the Sudan and the Battle of Omdurman. In 1900, he published his only novel, Savrola, and, six years later, his first major work, the biography of his father, Lord Randolph Churchill. His other famous biography, the life of his great ancestor, the Duke of Marlborough, was published in four volumes between 1933 and 1938. Churchill's history of the First World War appeared in four volumes under the title of The World Crisis (1923-29); his memoirs of the Second World War ran to six volumes (1948-1953/54). After his retirement from office, Churchill wrote a History of the English-speaking Peoples (4 vols., 1956-58). His magnificent oratory survives in a dozen volumes of speeches, among them The Unrelenting Struggle (1942), The Dawn of Liberation (1945), and Victory (1946). Churchill, a gifted amateur painter, wrote Painting as a Pastime (1948). An autobiographical account of his youth, My Early Life, appeared in 1930.
From Nobel Lectures, Literature 1901-1967.
Winston Churchill died in 1965.


as jy tienduisend reëls het, vernietig jy alle respek vir die wet
daar is geen beter belegging vir enige gemeenskap nie as om melk in babatjies te plaas
daar’s ’n vreeslike klomp leuens wat oor die wêreld versprei word, en die ergste is dat die helfte daarvan nog waar is ook
despote weet hoe om elke probleem op te los, behalwe die grootste: hulleself
die beste argument teen die demokrasie is ’n gesprek van vyf minute met die gemiddelde kieser
die enigste statistieke was jy kan vertrou, is dié wat jy self vervals het
die era van uitstel, van halfhartige maatreëls, van salwende en raaiselagtige redmiddels, van vertragings, kom tot ‘n einde. In plaas daarvan betree ons ’n tydperk van die gevolge daarvan
die geskiedenis sal gaaf wees teenoor my, want ek beoog om dit te skryf
die mensdom kan in drie groepe verdeel word: dié wat hulle doodwerk, dié wat hulle tot die dood toe verveel, en dié wat hulle doodbekommer
ek begryp nie dié gesanik oor die gebruik van gas nie. Ek is \'n sterk voorstander van die gebruik van gifgas teen onbeskaafde stamme. Die morele effek behoort goed te wees, en dit sal opwindende terreur versprei
ek het meer uit alkohol geneem as alkohol uit my
ek is sterk ten gunste van die gebruik van gifgas teen onbeskaafde stamme
ek is ten gunste van die doelbewuste verspreiding van metodies voorbereide bakterieë onder mense en diere, swamme … om die oeste te verwoes, antraks om perde en vee uit te roei, en die pes, ten einde nie net hele leërs te dood nie, maar ook die inwoners van groot gebiede
gas is ’n genadiger wapen as die hoogs plofbare granaat, en dwing ’n vyand tot die aanvaarding van voorwaardes met ’n kleiner verlies aan menselewens as enige ander oorlogsmiddel
in tye van oorlog is die waarheid so kosbaar dat sy altyd deur ’n lyfwag van leuens bygestaan moet word
Italianers verloor oorloë asof dit sokkerwedstryde is en sokkerwedstryde asof dit oorloë is
moed is wat dit verg om op te staan en te praat; moed is ook wat dit verg om te gaan sit en te luister
om woorde in te sluk, het my nog nooit slegte spysvertering gegee nie
ons maak \'n bestaan uit wat ons kry; ons maak \'n lewe uit wat ons gee
ons moet waak teen onnodige innoverings, veral as ons deur logika gelei word
persoonlik is ek altyd gereed om te leer, hoewel ek nie altyd daarvan hou om geleer te word nie
skole het nie noodwendig veel met opvoeding te doen nie … hulle is hoofsaaklik beheerinstellings, waar basiese gewoontes by die jong geslag gevestig word. Opvoeding is heeltemal verskillend en daar is min plek daarvoor op skool
verbeelding troos ons oor dit wat ons nie is nie, en humor oor dit was ons is
’n krygsgevangene is ’n man wat jou eers probeer doodmaak en faal, en jou dan vra om hom nie dood te maak nie
’n Politikus moet kan voorspel wat môre, volgende week, volgende maand en volgende jaar gaan gebeur, en ná die tyd kan verduidelik waarom dit nie gebeur het nie